Oorgegee (Christelik)

  • Main
  • Oorgegee (Christelik)

Oorgegee (Christelik)

Retief Burger
كم أعجبك هذا الكتاب؟
ما هي جودة الملف الذي تم تنزيله؟
قم بتنزيل الكتاب لتقييم الجودة
ما هي جودة الملفات التي تم تنزيلها؟
Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het driejaarvantevore my leweaan die Here oorgegee en my lewe het dras­tiesverander.’Só begin Retief Burger, gewildeliedjieskrywer ensangerse boek, Oorgegee. Hyvertel hoe hytydens ’n konferensievirjongmensegeworstel het met wat die Here van homwil. Wat die Here virhomgesê het, was: ‘Retief, ekwil net hoor hoe jyjy is liefvir my. Sal jyditvir my ?’Díthet syleweverander.Vir die eerstekeer het hyverstaandat die Koning van die heelalsyliefdewou.Syeenvoudigeliefde. En daar het Retief se reis van oorgeebegin.Retiefnooijouomsaam met homdeursylewetestap. Hywiljouaanspooromluidkeels tot eer van die Here teleef. Dit is sywensdathierdieboekjousal help om die Vader ten volletevertrou en tebesefdattotaleoorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaaronsveronderstel is omteleef. Net sooswat Retief duisendemense met syliedjiesaanraak, salhierdiepersoonlikegetuieniselkeenwatdit lees, aanraak en hulleweverander.
عام:
2010
الناشر:
Struik Christelike Boeke
اللغة:
afrikaans
ISBN 10:
1415311072
ISBN 13:
9781415311073
ملف:
EPUB, 500 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2010
تحميل (epub, 500 KB)
جاري التحويل إلى
التحويل إلى باء بالفشل

أكثر المصطلحات والعبارات المستخدمة